Die Dameskring Geïnspireerde Afrikaanssprekende Christenvroue maak as leiers 'n verskil in hul gemeenskappe in die breër Suid-Afrika. Die Dameskring is 'n kultuur-organisasie wat gekenmerk word deur 'n buitengewone geborgenheid onder die lede.